This painting took a long time to finish. Quite a few days' work. Everday somene asks me what I painted that day the answer: A tree. If they asked what are you painting next, the answer: A tree. After a while I was so sick of painting trees, but it was worth it.
Painted in oils Took about two months to complete.
LOL. Ekis nou weer besig met'n nuwe skildery. En ek het nou twee wat klaar is wat ek nog net moet oplaai. dis 'n engel wat oor 'n baba, wat in 'n kot le, staan. Dit gaan die eerste mense wees wat ek verf. Maar gaan eers volgende donderdag met hom kan aangaan. Dis wildsfees!
ek ken die gevoel
ek werk weer aan 'n see toneel
Ek's net so gatvol vir 'n blerry vis soos jy vir 'n boom is
lol
Kani wag om dit te sien nie
Wildfees!! lekker
Ek wens ek kan daar wees
By ons is dit weer Nampo
(my pa stal daar uit)
Ek druk pamflette soos mal hier lol
UNIIIICORNNNN!